Modulekode | JMC 451 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Innoverende en kreatiewe onderrig en onderrigvaardighede in Ontwerp en Tegnologie word behandel. Die volgende word ook aangespreek: tematiese beplanning; seleksie en gebruik van verskeie bronne; assesseringspraktyke in Ontwerp en Tegnologie; kommunikasievaardighede en klaskamerbestuur in Ontwerp en Tegnologie; en onderrigfilosofie in Ontwerp en Tegnologie. |
Modulekrediete | 3.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 4 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App